Kniha Banneling T. Nieuwoudt Van Lill

Banneling

Jazyk: Afrikánčina
Väzba: Brožovaná
Dostupnosť: Skladom u dodávateľa
Odosielame za 14-21 dní
12.84
Die boek gaan oor 'n wanaangepaste 18-jarige seun wat kort ná sy 18de verjaarsdag van sy ouerhuis vi...

Informácie o knihe

Jazyk
Afrikánčina
Väzba
Kniha - Brožovaná
Vydalo
2020
Stránok
272
EAN
9798581676738
Enbook ID
37806467
Hmotnosť
317
Rozmery
140 x 216 x 14

Kompletný popis

Die boek gaan oor 'n wanaangepaste 18-jarige seun wat kort ná sy 18de verjaarsdag van sy ouerhuis vir die langarm van die gereg moet vlug. Hy en sy hond Oudien beland op 'n plaas in die suide van Suidwes waar hy probeer om 'n nuwe lewe vir hulle te skep.Ongelukkig gryp die noodlot in en hy moet opnuut die nag invlug. Hy kies koers na die verlate Namib waar hy by die Tsarisberge beland. Speurders en 'n onervare polisieman is egter op sy spoor in die berge waar hy wegkruip. 'n Nabye familielid van een van sy slagoffers maak onverwags sy verskyning op die toneel om 'n einde aan Dawid Serdyn se vlugtog te maak.'n Uittreksel uit die boek.Die bloed het trane gemaak waar dit teen die muur afgeloop het om skel die wraak van 'n besetene aan te kondig. "DIE DOOD IS HIER," het dié mens met die bloed geskryf. Met dieselfde presisie nes hy die houtstompe oopkloof, tref Dawid die seun se vingers wat hy teen die kneukels afkap. Dit lê leweloos eenkant, met bloed wat uit die seun se vingerlose hande stroom.Pon sien die flits van die son op die geweer se loop en weet uit jarelange ondervinding wat dit beteken. Pon hoor die skoot klap, maar dit is reeds te laat.

Zákazníci, ktorí si kúpili túto knihu, kúpili tiež

Well Read, Then Dead

Terrie Farley Moran
31.68

Estudios sobre el dopaje en el deporte

Agustín E. de Asís . . . [et al. ] Roig
21.77
99.88

DESLINDE DE FINCAS,EL DUO

SOFIA DE SALAS MURILLO
56.51